Gardeners Delight
Kersie tamatie ideaal vir koelte areas
Dis die enigste tamatie wat Die Groentetuin verskaf wat in half skaduwee groei, en baie tamaties lewer.
Plant Pasmaats: Basiliekruid, Wortels, Aspersies, Seldery, Pietersielie, Grasuie, Afrikanertjies, Suikermielies, Knoffel, Uiesoorte, Kappertjies, Komkommer.
Vermy: Vinkel, Roosmaryn, Aarbeie, Aartappels, Dille, Koolsoorte
Optimum grade dagtemperature: 20°C
Ontkieming: 8-14 dae
Plant spasiëring: In rye: 27-33 cm. Tussen rye: 150 cm
Dae tot volwassenheid: 57-100
Oes tydperk: 60-120 dae
Grond pH: 5.5-6.5
Gardeners Delight is ‘n groot kersie tamatie wat heerlik proe.