Lente is hier…

Die lente is hier en die eerste lekker reën het geval. Dit is verseker nou tyd om daardie groen vingers vuil te maak! Die Groentetuin is gereed om jou te voorsien van ‘n verskeidenheid groente, kruie en pragtige blomme plantjies.    

KragDag 2018

Die Groentetuin stal ook by KragDag 2018 uit! Die lente staan nader en tuinmaak tyd is NOU! Ons sien uit om jou daar te sien!    

Die Groentetuin @ Die Boeremark

Die Groentetuin is elke Saterdag by die Pretoria Boeremark in Silverton.       Kom kuier gerus saam met ons en kry jou plantjies hier. Ons sien uit om ‘n koppie boeretroos saam met jou te geniet!

Welkom by die Groentetuin

Ons is baie opgewonde om hierdie webblad bekend te stel. Ons gaan binnekort allerhande lekker nuus deel oor verskillende Groente, Kruie, Tuinmaak beginsels ens. Ons sien uit om meer te deel.

Welkom

Die Groentetuin

Welkom by die Groentetuin.

Ons hoop dat jy die ervaring hier baie sal geniet en sommer opgewonde sal wees om te begin boer.

Featured posts