Kompetisie

Wie het die mooiste Groentetuin of Groente?

Wen ’n  SPAR geskenkbewys ter waarde van R200 elke maand!

Kompetisie reels:

  • Stuur ’n foto van u groentetuin of gedeelte van u groentetuin per WhatsApp, Signal, Telegram na 082 461 7262 of epos na: info@diegroentetuin.co.za
  • Gee ook u naam, van en selnommer, asook waar u die saailinge gekoop het.
  • Elke maand ’n nuwe wenner en u kan elke maand inskryf met nuwe foto’s.
  • Inskrywing foto’s en die wenner sal uitgestal word by Die Groentetuin stalletjie nr. 217 & 218 Pretoria Boeremark asook op die Boeremark Faceboek-blad
  • Die Groentetuin behou die reg om u fotos op sosiale platforms te gebruik.
  • Die beoordelaars se beslissing is finaal en indien daar twyfel bestaan kan u tuin kan besoek word per afspraak.
  • Die geskenkbewys kan nie vir kontant omgeruil word nie en is geldig vir 3 maande
  • Wenners sal telefonies in kennis gestel word en die geskenkbewys moet by Die Groentetuin, Pretoria Boeremark afgehaal word.