Lente is hier…

Die lente is hier en die eerste lekker reën het geval.

Dit is verseker nou tyd om daardie groen vingers vuil te maak!

Die Groentetuin is gereed om jou te voorsien van ‘n verskeidenheid groente, kruie en pragtige blomme plantjies.

 

Welkom

Die Groentetuin

Welkom by die Groentetuin.

Ons hoop dat jy die ervaring hier baie sal geniet en sommer opgewonde sal wees om te begin boer.

Featured Posts