Die Groentetuin @ Die Boeremark

Die Groentetuin is elke Saterdag by die Pretoria Boeremark in Silverton.

     

Kom kuier gerus saam met ons en kry jou plantjies hier.

Ons sien uit om ‘n koppie boeretroos saam met jou te geniet!

Welkom

Die Groentetuin

Welkom by die Groentetuin.

Ons hoop dat jy die ervaring hier baie sal geniet en sommer opgewonde sal wees om te begin boer.

Featured Posts