Afrikanertjies

Afrikanertjies (nie inheems nie)

Botaniese Naam: Tagetes erecta

Groei seisoen:   Somer & lente – Son

Hoogte:                   20-60 cm

Pasmaats:   Tamaties, Slaai, Aartappels, Rose, Boontjies

Algemene eienskappe:                 Eenjarig, Rypbestand

Funksies:  Plant saam met ander groente om ongewenste insekte soos plantluise ens. weg te hou van die groente.

Visueel lyk jou groentetuin nog mooier en kleurvoller, as daar Afrikanertjies ook geplant word.