Boerekool (Kale)

Tipe:  Choumoellier

Plant Pasmaats:   Aromatiese kruie, Seldery, Beet, Uie soorte, Spinasie beet (Swiss Chard), Spinasie, Kamille

Vermy:   Dille, Aarbeie, Rankbone, Tamaties

Optimum grade dagtemperature:            20-22°C

Ontkieming:  10 dae

Plant spasiëring:  40 cm

Dae tot volwassenheid:  90

Oes tydperk:  150 dae

Grond pH :  5.5-6.8