Bronkors

Engels:   Watercress

Botaniese Naam:   Nasturtium officinalis

Planttyd:  Somer & lente

Rypbestand

Son

Hoogte:  20cm

Groei naby of in Water / lopende water

Een- tot 2-jarig

Ontkieming:   7-10 dae

Plant spasiëring:   30 cm

Eienskappe:   Bronkors is ryk aan Kalium.

Dit help om liggaam soute te verminder asook om ‘opgeblaasheid ‘ na etes teen te werk.