Baba Eiervrug vir potte & klein spasies : Gretel ( wit)
Botaniese Naam: Solanum spp
Optimum grade dagtemperature: 28°C
Ontkieming(dae): 8-10
Plant spasiëring : 20-30 cm
Dae tot volwassenheid: 40-60 dae
Oes tydperk: 30 dae
Grond pH: 5.5-6.38
Begin eerste eiervruggies oes sodra hulle 10cm lank is. Hoe meer u oes hoe vinniger blom hulle om nog vrugte te dra.