Groenbone

Botaniese Naam               Phasiolus fulgaris

Plant Pasmaats: Wortels, Komkommers, Slaai, Kool, Ertjies, Pietersielie, Blomkool, Spinasie

Vermy: Uie, Knoffel, Vinkel,

Optimum  dagtemperature 28 °C

Ontkieming (dae) 7

Plant spasiëring (cm)                      In rye 5-7 cm                      Tussen rye 30-60 cm

Dae tot volwassenheid 60-70 dae

Oes tydperk 15-30 dae

Grond pH 5.5-6.8

Seisoen: Somer