Botaniese Naam: Brassica capitata
Plant Pasmaats: Aromatiese kruie, Seldery, Beet, Uie soorte, Spinasie beet (Swiss Chard), Spinasie, Kamille
Vermy: Dille, Aarbeie, Rankbone, Tamaties
Optimum grade dagtemperature: 20-22°C
Ontkieming: 6-10 dae
Plant spasiëring: In rye 40-70cm. Tussen rye: 60-90cm
Dae tot volwassenheid: 70-160
Oes tydperk: 35 dae
Grond pH: 5.5-6.8
Seisoen: Somer en Winter