Kool (Groot Groen)

Botaniese Naam: Brassica capitata

Plant Pasmaats:  Aromatiese kruie, Seldery, Beet, Uie soorte, Spinasie beet (Swiss Chard), Spinasie, Kamille

Vermy:  Dille, Aarbeie, Rankbone, Tamaties

Optimum grade dagtemperature:  20-22°C

Ontkieming:  6-10 dae

Plant spasiëring:  In rye    40-70cm.   Tussen rye:  60-90cm

      Dae tot volwassenheid:  70-160

Oes tydperk:  35 dae

Grond pH:  5.5-6.8

Seisoen: Somer en Winter