Preie

Botaniese Naam:   Alium porrum

Plant Pasmaats:   Seldery, Appel bome, Wortels

Vermy:   Boontjies, Ertjies, Spinasie beet (Swiss Chard)

Optimum grade dagtemperature:   24°C

Ontkieming:   10 dae

Plant spasiëring:   In rye:  15-20cm.  Tussen rye:  40 cm

Dae tot volwassenheid:  130-150

Oes tydperk:   14 dae

Grond pH:   6-6.8

Preie word veral gebruik in soppe gedurende die winter.