Botaniese Naam: Rosemarinus officinalis
Planttyd: Winter, Herfs, Somer & Lente
Son
Hoogte: 1-1.5m
Pasmaats: Salie, Kool, Boontjies, Wortels
Meerjarig
Plant spasiëring: 40-50 cm
Kos: Roosmaryn takkies op ‘n braaivleis vuur gee heerlike geur aan braaivleis.
Roosmaryn in enige stowe geregte of groente geregte is heerlik.
Medisinale waarde van Roosmaryn:
Roosmaryn bevat yster, Kalsium & Vit B6
Dit bevat anti oksidante.
Dit help met goeie konsentrasie & goeie geheue.
Dit help teen migraine.
Dit het anti – inflammatoriese eienskappe
Dit werk kanker teë
Die reuk kan mens se gemoed lig.
Roosmaryn verminder ook stres & angs.
Roosmaryn kan ook jou liggaam detoks.
Roosmaryn help met voorkoming van maagsere.
Dit is ook ‘n goeie mond verfrisser. Plaas paar blare in warm water saans & gorrel.
Roosmaryn ‘boost’ die immuun sisteem & verbeter bloed sirkulasie.