Roosmaryn

Botaniese Naam:   Rosemarinus officinalis

Planttyd:   Winter, Herfs, Somer & Lente

Son

Hoogte:  1-1.5m

Pasmaats:   Salie, Kool, Boontjies, Wortels

Meerjarig

Plant spasiëring:   40-50 cm

 

Kos:   Roosmaryn takkies op ‘n braaivleis vuur gee heerlike geur aan braaivleis.

Roosmaryn in enige stowe geregte of groente geregte is heerlik.

Medisinale waarde van Roosmaryn:

Roosmaryn bevat yster, Kalsium & Vit B6

Dit bevat anti oksidante.

Dit help met goeie konsentrasie & goeie geheue.

Dit help teen migraine.

Dit het anti – inflammatoriese eienskappe

Dit werk kanker teë

Die reuk kan mens se gemoed lig.

Roosmaryn verminder ook stres & angs.

Roosmaryn kan ook jou liggaam detoks.

Roosmaryn help met voorkoming van maagsere.

Dit is ook ‘n goeie mond verfrisser. Plaas paar blare in warm water saans & gorrel.

Roosmaryn ‘boost’ die immuun sisteem & verbeter bloed sirkulasie.