Botaniese Naam: Cymbopogon citratus
Groeityd: Herfs, Somer & Lente
Plant is rustend in winter
Son
Hoogte: 70 cm
Meerjarig
Rypbestand (Blare sal bo doodryp maar bol lewe nog)
Plant spasiëring: 20-30 cm
Medisinale waarde van Sitroengras:
Dit help vir hoofpyne, migraine, spierspasmas en spierpyne
Dit help om liggaam te detoks en help liggaam om nie water terug te hou nie (werk water retensie teë)
Keer gewigstoename
Help vir rumatiek.
Help bors voedende Ma’s om melk te vorm.
Help om menstruele pyne & krampe te verlig.
Goeie wasmiddel vir aknee gesiggies of persone met olierige velle.
Dis ook ‘n goeie insek weerder.