Sitroengras

Botaniese Naam:   Cymbopogon citratus

Groeityd:   Herfs, Somer & Lente

Plant is rustend in winter

Son

Hoogte:   70 cm

Meerjarig

Rypbestand (Blare sal bo doodryp maar bol lewe nog)

Plant spasiëring:   20-30 cm

Medisinale waarde  van Sitroengras:

Dit help vir hoofpyne, migraine, spierspasmas en spierpyne

Dit help om liggaam te detoks en help liggaam om nie water terug te hou nie (werk water retensie teë)

Keer gewigstoename

Help vir rumatiek.

Help bors voedende Ma’s om melk te vorm.

Help om menstruele pyne & krampe te verlig.

Goeie wasmiddel vir aknee gesiggies of persone met olierige velle.

Dis ook ‘n goeie insek weerder.