Slaai-eruca

Engels: Rocket

(ook bekend as Roket)

Botaniese Naam:    Eruca vesicaria subsp. sativa

Groeityd:   Herfs, Winter, Somer & lente

Son of semi skaduwee

Hoogte:   20-75 cm

Pasmaats:   Sterk groeier tussen enige plante

Twee-jarig

Rypbestand

Plant spasiëring:   15-20 cm

Roket se blomme is eetbaar en moet afgepluk word sodat die plant meer bos.

Kos:   Roket het ‘n peperige smaak. Dis heerlik in mengelslaai, aartappelslaai of pastas.

Maak roket pesto & roer dit deur pasta of aartappels net voor opdiening.

Gebruik  pesto i.p.v. botter op broodjies.

Medisinale waarde van Roket:

Roket bevat Vit K, A, C, folien & minerale.

Dit gee jou immuniteit ‘n hupstoot.

Dit help om prostaat-, kolon-, servikale-kanker & kanker van die eierstokke te keer.

Roket het ook beta-karoteen wat help met sig verbetering.

Dit versterk bene & tande.

Help om osteoporose teen te werk.

Help teen hartsiektes & premature veroudering.

Swanger vroue wat roket inneem help hulle babas om die kans om verstandelik gestremde kinders

te verminder.