Soort: Grenadine, Red oak & Anthony Red
Plant Pasmaats: Wortels, Radyse, Aarbeie, Komkommer, Boontjies
Vermy: Seldery, Pietersielie, Koolsoorte
Planttyd: Hele jaar
Ontkieming: 5-10 dae
Plant spasiëring: 20-30 cm
Dae tot volwassenheid: 60-70 dae
Oes tydperk: 60 dae
Grond pH: 6-6.8
Slaai is een van die maklikste groentesoorte wat u kan plant. Dit moet in die son geplant word.
Pluk die buitenste blare af soos benodig.
Sodra die plant hoog groei om saad te maak, is dit tyd om nuwe slaai te plant.
Slaaiblare wat bitter proe: Daar is ‘n tekort aan Kalium in u grond.