Slaai Rooi

Soort:    Grenadine, Red oak & Anthony Red

Plant Pasmaats:   Wortels, Radyse, Aarbeie, Komkommer, Boontjies

Vermy:   Seldery, Pietersielie, Koolsoorte

Planttyd:   Hele jaar

Ontkieming:   5-10 dae

Plant spasiëring:   20-30 cm

Dae tot volwassenheid:                  60-70 dae

Oes tydperk:   60 dae

Grond pH:   6-6.8

Slaai is een van die maklikste groentesoorte wat u kan plant. Dit moet in die son geplant word.

Pluk die buitenste blare af soos benodig.

Sodra die plant hoog groei om saad te maak, is dit tyd om nuwe slaai te plant.

Slaaiblare wat bitter proe: Daar is ‘n tekort aan Kalium in u grond.