Spinasie

Spinasie & Spinasie Beet (Swiss chard)

Tipe:   Ford hook / Swiss chard

Optimum grade dagtemperature:   20°C

Ontkieming:  8 dae

Plant spasiëring:   In rye:  7-15 cm.  Tussen rye:  30-40 cm

Dae tot volwassenheid:                  20-30

Oes tydperk:  120-150 dae

Grond pH:   6-6.8

Spinasie- en Spinasie beetblare kan alles afgesny word omdat dit weer terug groei, of  dit kan van die buitekant geoes word.

Die middelste sagte blare word gepluk vir vars mengelslaai.

Spinasie is baie gesonde groente. Gebruik die blare in ‘Lasagne’.