Tamatie Rainbow Blend

Rainbow Blend – Gekleurde oorlewing tamaties of ‘Heritage’ tamaties wat lekker smaak .

Plant Pasmaats:   Basiliekruid, Wortels, Aspersies, Seldery, Pietersielie, Grasuie, Afrikanertjies, Suikermielies, Knoffel, Uiesoorte, Kappertjies, Komkommer.

Vermy:   Vinkel, Roosmaryn, Aarbeie, Aartappels, Dille, Koolsoorte

Optimum grade dagtemperature:   20°C

Ontkieming:   8-14 dae

Plant spasiëring:   In rye:  27-33 cm.  Tussen rye:   150 cm

Dae tot volwassenheid:                  57-100

Oes tydperk:  60-120 dae

Grond pH:   5.5-6.5

As u graag ‘n kleurvolle tamatieslaai wil hê is dit die regte soorte tamaties om te plant.

Dis amper soos ‘n ‘Lucky packet’ of Gelukspakkie: Jy weet nie watter kleure jy gaan kry nie.