Patio of potplant kersie tamatie – Tumbler Rooi (Rank Tipe)
Ideaal vir hangmandjies en potte
Plant Pasmaats: Basiliekruid, Wortels, Aspersies, Seldery, Pietersielie, Grasuie, Afrikanertjies, Suikermielies
Knoffel, Uiesoorte, Kappertjies, Komkommer
Vermy: Vinkel, Roosmaryn, Aarbeie , Aartappels, Dille, Koolsoorte
Optimum grade dagtemperature: 20°C
Ontkieming: 8 dae
Plant spasiëring: In rye: 30-40 cm. Tussen rye: 150 cm
Dae tot volwassenheid: 65-90 dae
Oes tydperk: 60 dae
Grond pH: 5.5-6.5
Die hele kompakte plant word omtrent 90cm tot een meter groot. Een deel groei op, met een deel wat afhang.