Category Archives: Uncategorized

Boontjies

Boontjies Bos boontjies is een van die maklikste groente soorte om te plant.U hoef nie ‘n stellasie te bou want hulle rank nie. Na slegs 60 dae (as u dieboontjies self saai), kan u heerlike sagte boontjies oes. Hoe meer boontjies u pluk, hoe meer sal daar blommetjies vorm om nogboontjies te word. Vir klein…

Brusselse Spruite

Brusselse Spruitjies (Engels = Brussel Sprouts) Brusselse Spruitjies afgesien van die voedingswaarde bevat anti- oksidante wat help om selle in die liggaam gesond te hou en te help dat dit vinnig genees. Brusselse Spruitjies ook een van die groentesoorte om te eet om te help metontgifting van die liggaam. Elke posie bevat ’n hoë dosis…

Beet: Swiss Chard of Snybeet

Super Groente van die week – Snybeet of Swiss chard Snybeet  is seker die mooiste groente soort om te kweek. Dit het pragtige geel, pienk of rooi stengels. U sny slegs die buitenste blare soos benodig af.. Een koppie  (250 ml) rou snybeet bevat die volgende: 1 g Vesel Die daaglikse Vitamien K  behoefte Hoë…

Spinasie

Spinasie & Baba Spinasie Spinasie is een van die maklikste groente om te kweek. U sny slegs die buitenste blare soos benodig. Dit kan u ten minste drie maande hou, voor u weer vars plantjies plant. Een koppie  (250 ml) rou spinasie bevat die volgende: Die daaglikse Vitamien K  behoefte wat help om kalsium op…

Kool

Kool, Rooi Kool, Baba kool & Savoy kool Alle soorte kool is ryk aan vesel wat die hart en verteringstelsel gesond hou en help om gewigstoename te verminder. Kool is in besonder hoog aan vessel en Vitamien K en C. Dit bevat ook redelike hoeveelhede van Magnesium, Vitamien B6 Kalsium, Kalium en Magnesium. Alle kool…

Broccoli

BroccoliBroccoli kan bydra tot n goeie gesondheid omdat dit vitamien K & vitamien C bevat. Dit help help immuun op te bou en siektes te keer.Een koppie (250 ml) gesnipperde vars Broccoli bevat: Die hoeveelheid Vitamien K wat die liggaam daagliks benodig. Dubbel die hoeveelheid daaglikse vitamien C behoefte. 55 kalorieë Gebruik Broccoli in Gladde…

Kale

Super Groente van die Week: Kale of Boerekool: Boerekool  is die koolsoort wat die meeste Vitamien A, C en K bevat. 250 ml of Een koppie vars Boerekool bevat: 7 kalorieë Gesonde hoeveelheid vitamien A, C & K Boerekool help ook om u cholesterol vlakke te verlaag. Versap Boerekool vir ‘n Gladdejantjie. Gebruik vars Boerekool…

Ertjies…

Super Groente van die Week: Ertjies Ertjies is baie gesonde kos aangesien dit baie vesel bevat wat help om diespysverteringskanaal gesond te hou.250 ml (1 k) gekookte ertjies bevat: 9 g vesel 9 g protein Vitamiene A, C, K & B Ertjies kan by baie geregte soos soppe, pastas of bredies gevoeg word.Rou ertjies uit…

Super Groente

🌿🌿 Super kosse is n benaming wat deur bemarkers geskep is om n reeks kosse wat unieke eienskappe het, beter te bemark. Alle kosse of groentesoorte is belangrik. Dit kan daarom miskien beter wees om van super disse, wat uit ‘n verskeidenheid van groentesoorte bestaan, te praat. 🌿🌿 Ons fokus op Super groente wat baie vitamine, anti-oksidante,…

Lente is hier…

Die lente is hier en die eerste lekker reën het geval. Dit is verseker nou tyd om daardie groen vingers vuil te maak! Die Groentetuin is gereed om jou te voorsien van ‘n verskeidenheid groente, kruie en pragtige blomme plantjies.    

Welkom

Die Groentetuin

Welkom by die Groentetuin.

Ons hoop dat jy die ervaring hier baie sal geniet en sommer opgewonde sal wees om te begin boer.

Featured posts